Thanks...Die groen 20l met die 30l 12v Turbo behoort nie aan my nie.Ek het slegs die enjin gebou en die in die 20l bakwerk geplaas.
My vriend Dwayne wou n 30l enjinkap opsit maar ek was nie van plan om die pragtige ,eenvoudige lyne van die 20l omver te werp nie.Die "louvres" het ek lokaal laat doen,ek is beslis n "louvre " man.
Dus het ek die inlaatspruitstuk gebou om onder die standaard enjinkap te pas.Nie sommer maklik weer nie ! Sjoe !
Die Spider behoort ook nie aan my nie..Nog n vriend se motor.Ons het die turboi enjin gebou want die man hou van "pizzaz! "Dit moes blink en glimmer vir die lokale "concourse" Wel,dit het ons reggekry.
Ek het 2 x Giuliettas,die 30l GTV6,n geel GTV20l en n 3.7l 24v 156..Dit is my motors alleenlik.Alle ander is wat ek n klien handjie in gehad het..
Die Giulietta het n 12v 30l enkel turbo,voor gemonteerde BMW ratkas,SEI diff agter..
Julle sal sien ek is lief om die Audi B7 se remme te gebruik op baie van die motors..Dit is redelik goedkoop tweede hands en werk ongelooflik goed.
Die AP en Brembo remme is natuurlik vir die manne wat die Lotto gewen het.!
Ek het n Youtube ...uhmm...uhm...ding waar julle moontlik n paar kort videos kan besigtig van meeste van die motors hier..
Youtube..search Xenithinman.
Hierdie geel 20l GTV het n vriend wat na Australie emmigreer aan my geskenk.Hy het ook n SZ wat hy aan my geleen het om verskie komponente vir RZ se motor te bou..
Weereens Allan,baie dankie..N groot klip uit my pad gerol,dankie.
