My Giulietta 12v V6..Ongelukkig nou aan die einde van haar lewe..Te veel roes (rust).
Het die enjin nou in my GTV630l geplaas.
Is weer besig met n Giulietta,moontlik met turbo 24v ..
Van julle het al die Spider Turbo gesien wat ek so jaar of wat gebou het..Was opsoek na fotos van my Giulietta toe ek op hierdie afgekom het.
Min boost,sowat 200 PK op die wiele..Veels te veel vir n Spider..
